Original Research
Facilitative Project Management: Constructing A Model For Integrated Change Implementation By Utilizing Case Studies
Submitted: 05 November 2003 | Published: 05 November 2003
About the author(s)
Veronica Hodgson, Rand Afrikaans University, South AfricaJ. Zaaiman, Rand Afrikaans University, South Africa
Full Text:
PDF (682KB)Abstract
Opsomming
Die teorie van veranderingsbestuur is omvattend. Organisasies moet op konstante wyse daarby aanpas en dit integreer. In Post-Apartheid Suid-Afrika bou ons tans ’n ras geïntegreerde besigheidsomgewing en gemeenskap, en benut dit maksimaal in ons toetrede tot die mededingende wêreld besigheidsarena. Huidige navorsing het bevind dat die meeste veranderingsinitiatiewe faal weens weerstand teen verandering wat deur swak konseptualisering en beplanning, en ’n gebrek aan behoorlike integrering van mense en die besigheidsdimensies van verandering veroorsaak is. Die model om ’n suksesvolle veranderingsprogram te implementeer, sal ontwerp word met geredelik beskikbare vaardighede en tegnieke. Die ontwikkeling en toetsing sal binne die konteks van drie gevallestudies plaasvind.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 5700Total article views: 6353