Original Research
The Cost-Production Duality Approach To The Measurement Of Labour Productivity: A Dynamic Tool For Effective Human Resource Management
Submitted: 05 November 2004 | Published: 05 November 2004
About the author(s)
G. Van Zyl, Rand Afrikaans University, South AfricaFull Text:
PDF (87KB)Abstract
Opsomming
Positiewe reële toenames in die pryse van insette as die resultaat van ’n oneffektiewe vlak van produktiwiteit kan nie langer in mededingende markte geduld word nie. Die oorlewing en meer spesifiek die mededingendheid van ondernemings en industrieë is krities afhanklik van ’n hoër vlak van koste-doelmatigheid en in die besonder van ’n meer produktiewe inset basis. Die doel van die publikasie is om die metodiek, struktuur en resultate van ’n nuwe gelyktydige koste-produksie instrument bekend te stel waarmee veranderinge in die vlak van arbeidsproduktiwiteit gemeet kan word. ’n Wetenskaplik-afgeleide en getoetste instrument is ontwikkel. Diè instrument behoort personeelpraktisyns in staat te stel om produktiwiteitsveranderinge meer effektief te kan monitor en gevolglik tydige besluite te kan neem oor wyses waarop arbeidsproduktiwiteit verbeter kan word.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4731Total article views: 6313