Original Research
Description Of Leadership In South Africa: Organisational Context Perspective
Submitted: 05 November 2004 | Published: 05 November 2004
About the author(s)
M. S. Shokanie, Management, South AfricaK. J. Stanz, Management, South Africa
J. A. Slabbert, Management, South Africa
Full Text:
PDF (110KB)Abstract
Opsomming
Die doel van die studie was om die aard van leierskap in organisasies in die navolging van wêreldklas meedingende status te ondersoek. Variansie-ontleding (ANOVA) is gebruik om data te analiseer en te interpreteer. Die geleentheidsteekproef het uit 534 senior leiers bestaan. Die verskil tussen transaksienele en trans formasionele leierskapsdimensies is bepaal. Die resultate dui daarop dat leierskap in Suid Afrika ’n kombinasie van transaksionele en transformasionele leierskap aanneem. Die diverse aard van leierskap word deur die dinamika van organisasieomgewings teweeg gebring. Meer nog is daar ’n definitiewe wegbeweeg van die konvensionele transaksionele leierskap na ’n kombinasie van transaksionele en transformasionele leierskap.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 5541Total article views: 12677
Crossref Citations
1. The relationship between previous leadership theories and ethical leadership in a South African context: a narrative review
Anrusha Bhana, Sachin Suknunan
International Journal of Research in Business and Social Science (2147- 4478) vol: 11 issue: 10 first page: 85 year: 2022
doi: 10.20525/ijrbs.v11i10.2185