Original Research
Career And Life-Balance Of Professional Women: A South African Study
Submitted: 05 November 2003 | Published: 05 November 2003
About the author(s)
Thana Whitehead, Rand Afrikaans University, South AfricaM. E. Kotze, Rand Afrikaans University, South Africa
Full Text:
PDF (267KB)Abstract
Opsomming
‘n Vrou se vermoë om meervoudige lewensrolle te balanseer is direk verwant aan haar fisiese en geesteswelsyn en ook haar loopbaanprestasie en -sukses. Hierdie studie het ten doel om ‘n teoretiese raamwerk af te lei uit die indiepte begrip van die lewens-balansverskynsel van 24 Suid-Afrikaanse professionele vroue. Die Begronde Teorie as ‘n kwalitatiewe metode is toegepas om ‘n teoretiese model induktief van die verskynsels af te lei. Doelgerigte steekproefneming is gebruik om 24 professionele vroue te identifiseer. In-diepte onderhoude en ‘n groepsessie is gevoer om data in te samel en om die temas en konsepte waarop die teoretiese raamwerk gebaseer is, te bevestig. Daar is tot die slotsom gekom dat lewensbalans ‘n lewensproses is met ‘n sikliese aard en ‘n nuttige instrument om persoonlike groei te bewerkstellig. Lewensbalans is dus nie “een enkele beslissende erevaring" nie, maar ‘n reeks van individuele ervarings wat oor tyd ontvou en wat ten beste beskryf kan word as “lewensbalans momente".
Keywords
Metrics
Total abstract views: 7400Total article views: 9941
Crossref Citations
1. Juggling between work, studies and motherhood: The role of social support systems for the attainment of work–life balance
Augustine Osei Boakye, Rebecca Dei Mensah, Magdalene Bartrop-Sackey, Patricia Muah
SA Journal of Human Resource Management vol: 19 year: 2021
doi: 10.4102/sajhrm.v19i0.1546