Original Research
Are industries resonding differently to the employment equity challenge?
Submitted: 02 November 2003 | Published: 02 November 2003
About the author(s)
Helena Smith, Rand Afrikaans University, South AfricaGert Roodt, Rand Afrikaans University, South Africa
Full Text:
PDF (159KB)Abstract
Opsomming
Die doel van die studie was om te bepaal of die “Employment Equity Questionnaire" betekenisvolle verskille kan uitwys tussen die werkgelykheidspraktyke van maatskappye vanuit verskeie industrieë ten einde die diskriminante geldigheid van die instrument te bepaal. Gerieflikheidsteekproewe van nege verskillende maatskappye, verteenwoordigend van verskillende industrieë, het ’n totale steekproef van 4729 daargestel. Eerste en tweede vlak faktorontledings is op 41 gemeenskaplike items oor al nege maatksappye gedoen en dit het ’n aanvaarbare Alfa koëffisiënt van 0,959 opgelewer. ’n Variansie-ontleding, gevolg deur post hoc kontrastoetse, het op betekenisvolle verskille tussen die onderskeie organisasies gedui. Die diskriminante geldigheid van die instrument kon vasgestel word en aanbevelings ter verbetering daarvan is aan die hand gedoen.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 5148Total article views: 7251