Original Research
An Empirical Evaluation Of Competency Requirements For First-Line Managers To Deal With Resistance To Change
Submitted: 05 November 2004 | Published: 05 November 2004
About the author(s)
C. N. Lombard, Rand Afrikaans University, South AfricaJ. J. Zaaiman, Rand Afrikaans University, South Africa
Full Text:
PDF (152KB)Abstract
Opsomming
Deurlopende verandering in die behoeftes van markte vereis effektiewe en ooreenstemmende bestuur van verandering op alle vlakke in organisasies. Eerstelyn bestuurders is primêr verantwoordelik om markverwagtinge te ewenaar en selfs te oorskry. Weerstand teen verandering op hierdie vlak kan tot sub-standaard uitsette aanleiding gee. Die sukses en effektiwiteit van veranderingsintervensies in organisasies sal grootliks afhang van die bevoegdheid van eerstelyn bestuurders om die verlangde verandering teweeg te bring met in agneming van weerstand teen verandering. Die oogmerk van hierdie artikel is om die bevoegdhede wat eerstelyn bestuurders sal benodig om weerstand te kan hanteer, soos geïdentifiseer deur Lombard en Crafford (2003), te evalueer. Die bevindinge van hierdie artikel is gebaseer op empiriese navorsing.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4953Total article views: 5356