Original Research
The Application Of The Excellence Model To Enhance Health Service Delivery And Performance Excellence In A State Department
Submitted: 05 November 2004 | Published:
About the author(s)
S. J. D. Eygelaar, RAU University, South AfricaJ. S. UYS, RAU University, South Africa
Full Text:
PDF (281KB)Abstract
Opsomming
Hierdie artikel ondersoek die geskiktheid van die toepassing van die Suid-Afrikaanse uitnemendheidsmodel vir openbare sektor prestasieuitnemendheid as die ontwikkeling van ‘n strategie vir die bevordering van gesondheidsdienslewering en prestasieuitnemendheid in ‘n staatsdepartment. Die resultate behaal met die toepassing van die Suid-Afrikaanse uitnemendheidsmodel vir openbare sektor prestasieuitnemendheidselfbeoordelingsvraelys bied potensiële voordeel vir die staatsdepartement om gesondheidsdienslewering en prestasieuitnemendheid te bevorder. Die uitnemendheidsmodel identifiseer die department se sterkpunte en ontwikkelingsareas gebaseer op internasionaal-gevestigde, teoretiese raamwerke en erkende kriteria vir prestasieuitnemendheid. Van hierdie studie kan dit afgelei word dat gesondheidsdiensprestasieuitnemendheid steeds ‘n uitdaging in die departement bly.gevolg deur ’n iteratiewe itemontleding. Die voorlopige bevindinge dui daarop dat die vraelys toegepas kan word vir die beoordeling van ’n kliëntintimiteitskultuur.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 5193Total article views: 7274
Crossref Citations
1. Identification and Prioritization Technologies and Types of Threats in Future Warfare Using Future Studies Approach
Masood Taheri Mirghaed, Mazyar Karamaali, Mohammadkarim Bahadori, Mohsen Abbasi
Entomology and Applied Science Letters vol: 9 issue: 1 first page: 7 year: 2022
doi: 10.51847/xsFMn9Tl1P